Hunting SA | Hunting Techniques | African Species Hunted | Hunting ethics | Hunting Equipment | Hunting Rifles |
Hunting Bows | Shot Placement
| Advertise

Boab Advertisement

Lion - game ranch

Boab Home

Phillip Grobler

Honoria Str 681
Posbus 1950
Garsfontein - Oos
0060

Honoria Finansiele Dienste


1999/01197/23
FSB No. :12949

Tel (012) 993 0712
Faks 086 659 4616
Sel: 082 371 5385
E-Pos: phonfin@iburst.co.za

Ek is’n gemagtigde finansiële diensteverskaffer, wat verantwoordelikheid vir my werksaamhede aanvaar en gelisensieer is om finansiële dienste te lewer.
Ek lewer sedert 01.06.1982 finansiële advies- en tussengangerdienste ten opsigte van die volgende aspekte van finansiële beplanning: Doods- & Ongeskiktheidsdekking; Aftreebeplanning; Beleggingsbeplanning; Boedelbeplanning.

Honoria Finansiele Dienste BK het skriftelike magtiging, en is geakkrediteer, om die produkte van die volgende versekeraars en/of finansiële instellings te bemark: Ou Mutual, Sanlam en Liberty.

 Nakoming van die FAIS-wet word gemonitor deur Celestis Makelaarsdienste (Edms) Bpk, ’n nakomingspraktyk wat deur die Raad op Finansiële Dienste goedgekeur is. Hulle posadres is Posbus 856, Howard Place, 7450.

Ek is ‘n lid van die Masthead Finansiële Adviseurs Vereniging. As gevolg van my lidmaatskap, word nakomingsdienste, praktykbestuur en tegnologiese dienste kosteloos aan my beskikbaar gestel.

Hierdie ondersteuning help my om ‘n meer professionele diens te lewer. Die nakomingsdiens dra daartoe by dat my besigheid aan die FAIS-wetgewing voldoen en u as klient van toepaslike finansiële advies voorsien word. Deur praktykbestuur kan ek my  besigheid meer professioneel bestuur en verbeterde diens en ondersteuning bied.

Alle inligting van u verkry sal as vertroulik behandel word en sal slegs bekend gemaak word indien u skriftelike toestemming gee, of ek deur die wet verplig word om sodanige inligting bekend te maak.

 


 


Created by Bateleurwebcreations